Verskil tussen weergawes van "1728"

4 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
(→‎Gebeure: Skakel)
 
== Gebeure ==
* Die Deense ontdekkingsreisiger [[Vitus Bering]] toon aan dat [[Asië]] en [[Amerika]] nie verbind is nie. Hy vaar van suid na noord deur 'n [[seestraat]], die [[Beringstraat]] wat later na hom vernoem is.
* [[30 April]] – [[Pous Benedictus XIII]] stel Vincenzo Ludovico Gotti, O.P., titulêr verkose patriarg van Jerusalem en Leandro di Porzia, O.S.B.Cas., verkose biskop van Bergamo aan as kardinale.
* [[10 Mei]] – [[Prospero Lorenzo Lambertini]] (later [[Pous Benedictus XIV]]) word kardinaal-priester van S. Croce in Gerusalemme.