Verskil tussen weergawes van "1809"

15 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
k (Tikfout, replaced: begin het. Dis was die → begin het. Dit was die using AWB)
(→‎Gebeure: Verbeter)
 
== Gebeure ==
* [[Suid-Afrika]] – Drie jaar na die tweede Britse bewindneming onder die beleid van [[Du Pré Alexander, graaf van Caledon|goewerneur Caledon]] word paswette ingestel wat die [[Khoisan]] verbied om sonder geskrewe toestemming buite die areas te trek wat aan hul toegesê is.
* [[17 Mei]] – [[Napoleon I van Frankryk]] beveel die aneksasie van die [[Pouselike Staat]] State vir die Franse ryk.
* [[10 Junie]] – [[Pous Pius VII]] ekskommunikeer die Franse wat [[Rome]] beset het en [[Napoleon]] neem die pous gevange.
 
== Geboortes ==