Verskil tussen weergawes van "Lemoenduif"

Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Sien ook: Verbeter)
}}
 
Die '''Lemoenduif''' of '''Rooiborsduif''' (''Streptopelia senegalensis'', Lengtelengte: 22–24&nbsp;cm) is 'n [[duif]] inheems aan [[Suid-Afrika]]. Hy is nie bang vir mense nie, en word dikwels op stadsypaadjies, tuinpaadjies en in tuine aangetref. Sy [[Engels]]e naam ''Laughing dove'', kom van sy sagte borrelende roepnoot, wat klink soos iemand wat lag, klink.<ref name="sa-voëlgids">''Die Suid-Afrikaanse voëlgids'' (4de uitgawe), John Sinclair, John Mendelsohn, 1987. P.14</ref> Lemoenduiwe is algemenealgemeen regdeur suiderSuider-Afrika, en is dikwels byin diegroot honderdegetalle in stadsparke en op oop gebiede bymekaar. Soos die Tortelduif, bestaan sy vertoonvlug uit 'n byna vertikale opvlieg in die lug, en dan 'n afsweef met uitgestrekte vlerke en stert.
 
==Voorkoms==
Die lemoenduif is een van die kleiner spesies in Suid-Afrika en kan uitgeken word aan sy gespikkelde kraag wat rondom die sykante van die nek en om die bors loop. Ander soortgelyke
spesies het 'n swart kraag agter die nek, maar dié ontbreek by die lemoenduif. As die mannetjie wil hofmaak, styg hy steil in die lug in,op en daal dan stadig met die vlerke uitgestrek en die stert oopgesprei om die opsigtelike wit kante te vertoon.<ref name="sa-voëlgids"/>
 
[[Lêer:Tourterelle maillée MHNT.jpg|thumb| ''Streptopelia senegalensis' - [[Muséum de Toulouse]]]]
Anonieme gebruiker