Verskil tussen weergawes van "Rekenaar"

1 greep bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Acer Aspire 8920 Gemstone by Georgy.JPG|x81px]][[Lêer:Columbia Supercomputer - NASA Advanced Supercomputing Facility.jpg|x81px]][[Lêer:Intertec Superbrain.jpg|x81px]]<br />[[Lêer:2010-01-26-technikkrempel-by-RalfR-05.jpg|x79px]][[Lêer:Thinking Machines Connection Machine CM-5 Frostburg 2.jpg|x79px]][[Lêer:G5 supplying Wikipedia via Gigabit at the Lange Nacht der Wissenschaften 2006 in Dresden.JPG|x79px]]<br />[[Lêer:DM IBM S360.jpg|x77px]][[Lêer:Acorn BBC Master Series Microcomputer.jpg|x77px]][[Lêer:Dell PowerEdge Servers.jpg|x77px]]</div>
 
'n '''Rekenaar''' is enige toestel wat gebruik word om [[data]] te verwerk volgens 'n goed gedefinieerde [[Rekenaarprogram|prosedure]] te verwerk . Die woord word tans algemeen gebruik om te verwys na [[digitale rekenaar]]s te verwys.
 
Die woord het vroeër verwys na iemand (''komptometris'') wat somme maak, met of sonder meganiese hulpmiddels, maar die woord is oorgedra na die hulpmiddels. Aanvanklik was die inligtingverwerking amper uitsluitlik vir wiskundige probleme, maar hedendaagse rekenaars word vir verskeie ander [[Gebruike van rekenaars|take]] gebruik.
Anonieme gebruiker