Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
{{Inligtingskas Persoon
| naam = PG du Plessis
| bynaam =
| beeld =
| beeldbeskrywing =
| onderskrif =
| geboortenaam = Pieter George du Plessis
| geboortedatum = [[14 Julie]] [[1934]]
| geboorteplek = [[Boshof]], [[Vrystaat]]
| dood_datum =
| sterfteplek =
| ouers =
| titel =
| nasionaliteit = [[Suid-Afrika]]
| beroep = Skrywer
| bekend =
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| godsdiens =
| huweliksmaat = Marie
| kinders =
| webblad =
| handtekening =
}}
 
'''Pieter George du Plessis''' ([[14 Julie]] [[1934]] -), ook bekend as '''PG du Plessis''' is 'n bekende [[Afrikaans]]e skrywer.
 
==Bibliografie==
 
Pieter George du Plessis is op 14 Julie 1934<ref>[http://www.nb.co.za/authors/243 NB Publishers, our writers]</ref> op [[Boshof]] in die [[Vrystaat]] gebore. Sy pa was vir veertig jaar onderwyser in Engels in die Vrystaat. Pieter, soos hy verkies om genoem te word, gaan skool op [[Cornelia]] en [[Heidelberg, Gauteng|Heidelberg]] in [[Gauteng]] waar hy aan die Hoër Volkskool matrikuleer. Sy liefde vir [[Afrikaans]] begin by sy ma, wat Afrikaans baie goed gepraat het.
 
 
==Verwysings==
* [http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&news_id=48868&cause_id=1270] PG du Plessis op [[Litnet]]
{{verwysingsVerwysings}}
 
{{DEFAULTSORT:Du Plessis, PG}}