Verskil tussen weergawes van "George Bradshaw"

k
In Desember 1841 het Bradshaw die prys volgens 'n voorstel van sy Londense agent, William Jones Adams, weer tot die oorspronklike sikspens verlaag. Die gidse is nou maandeliks onder die titel ''Bradshaw's Monthly Railway Guide'' gepubliseer. Baie spoorwegmaatskappye was ontevrede met Bradshaw se spoorwegrooster, maar hy het dié kritiek omseil met sy besluit om self 'n aandeelhouer van spoorwegmaatskappye te word en sy saak by aandeelhouers se vergaderings te stel.
 
Bradshaw se spoorweggids, wat tradisioneel met 'n geel omslag verskyn het, het gaandeweg sinoniem met sy uitgewer geword. So het Victoriane en Edwardiane na enige spoorwegrooster gewoon as "'n'a Bradshaw"'' verwys, ongeag die spoorwegmaatskappy wat dit gepubliseer het, en sonder om daarop te let of Bradshaw werklik die uitgewer daarvan was of nie.
 
==''Great British Railway Journeys/Great Continental Railway Journeys''==