Verskil tussen weergawes van "George Bradshaw"

113 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
== Bradshaw se spoorweggidse ==
=== Vroeë geskiedenis ===
[[Lêer:1850 Bradshaw Whitby.jpg|thumb|regs|Spoorwegrooster vir [[York]] en North Midlands uit die 1850-uitgawe]]
 
Bradshaw het al bekend gestaan as uitgewer van ''Bradshaw's Maps of Inland Navigation'' ("Bradshaw se Binnelandse Navigasiekaarte") met kaarte en beskrywings van kanale in [[Lancashire]] en [[Yorkshire]] toe sy Manchester-gebaseerde uitgewery op 19 Oktober 1830, kort ná die opening van die eerste spoorweë, die wêreld se eerste spoorwegrooster gepubliseer het. Dié linnegebonde boek het onder die titel ''Bradshaw's Railway Time Tables and Assistant to Railway Travelling'' ("Bradshaw se Spoorwegroosters en Gids vir Spoorwegreise") verskyn. Die gids is verkoop teen sikspens (2½p).