Verskil tussen weergawes van "Walter Battiss"

800 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(+beeld)
}}
[[Lêer:Walter Battiss-kunsmuseum.jpg|thumb|260px|Die ou offisiersmenasie in Pauletstraat huisves die Walter Battiss-kunsmuseum, waar die grootste versameling van sy skilderye tentoongestel word.]]
[[Lêer:Somerset East Walter Battiss Art Museum interior 4.JPG|thumb|260px|Binnekant van die Walter Battiss-kunsmuseum.]]
 
'''Walter Battiss''' (1906 - 1982) was 'n [[Suid-Afrika]]anse kunstenaar en deskundige op die gebied van [[Boesman]]skilderye. Hy wasword as een van Suid-Afrika se eerste en belangrikste abstrakte skilders beskou. Van sy werk kan in die Walter Battiss-kunsmuseum is in [[Somerset-Oos]] besigtig word.
 
== Beknopte biografie ==
Walter Battiss is op [[6 Januarie]] [[1906]] op [[Somerset-Oos]] in die [[Kaapland]] gebore. HyIn voltooi1917 sytrek skoolloopbaanhy aansaam diemet sy gesin na [[Gill-kollegeKoffiefontein]], opwaar diehy dorp'n belangstelling in argeologie en studeerprimitiewe laterkuns aanontwikkel. dieIn [[Universiteit1919 vantrek diehulle Witwatersrandna [[Fauresmith]], waar hy in 1923 matrikuleer.
 
Battiss word in 1924 as 'n klerk by [[Rustenburg]] se landdroskantoor aangestel. Hy begin sy kunsstudies in 1929 aan die ''Witwatersrand Tegniese Kollege'' (teken en skilder), gevolg deur die ''Johannesburgse Opleidingskollege'' (onderwysdiploma) en neem ook ets-klasse. Battiss sit sy studies as klerk van die landdros voort, en behaal 'n op 35-jarige ouderdom 'n BA-graad in Beeldende Kunste van die [[Universiteit van Suid-Afrika]].
Ontwikkel 'n sterk persoonlike styl en tree toe tot die onderwys. Onder die werke wat hom bekend gemaak het, is sy uitgebreide ondersoek en kritiese analise van Boesmankuns, waaroor hy verskeie boeke geskryf het.
 
OntwikkelHy ontwikkel 'n sterk persoonlike styl en tree toe tot die onderwys toe. Onder die werke wat hom bekend gemaak het, is sy uitgebreide ondersoek en kritiese analise van Boesmankuns, waaroor hy verskeie boeke geskryf het.
 
In 1981 skenk hy al sy werke aan die pas geopende Walter Battiss-kunsmuseum op sy geboortedorp, [[Somerset-Oos]].
 
Hy is op [[20 Augustus]] [[1982]] op 76-jarige ouderdom in [[Port Shepstone]] aan 'n hartaanval oorlede.
== Eksterne skakels ==
* [http://www.somerset-east.co.za/listing/walter_battiss_art_museum Webtuiste van die Walter Battiss-kunsmuseum]
* {{Commonskat-inlyn|Walter Battiss Art Museum}}
 
{{Saadjie}}