Verskil tussen weergawes van "Goudmyn"

12 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Skakels
k (Verplasing van 13 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q1071389)
(Skakels)
'n '''Goudmyn''' is 'n [[myn]] waar [[goud]] ontgin of gemyn word. Verskeie lande se ekonomieë, (byvoorbeeld [[Suid-Afrika]]) is deels op goud gebaseer.
 
Goudmyne word in [[Amerika]], [[Afrika]] en [[Asië]] gevind. Die goudmyne van die [[Witwatersrand]] in [[Suid-Afrika]] word oor die algemeen as die winsgewendste beskou.
 
{{saadjie}}