Verskil tussen weergawes van "Laingsburgvloed"

(→‎Skade: Skakel)
 
==Slagoffers==
Na die vloed het reddingswerkers vir dae lank die vloedoorblyfsels gefynkam in die hoop om oorlewendes op te spoor. Hulle het egter net lyke opgespoor. Tot vandag word 72 persone nog vermis. Hulle het waarskynlik verdrink en is onder die slik in die [[Floriskraaldam]] begrawe. AltesaamAlhoewel 104 persone was vermis en/ dood waarvanis, is net 32 lyke gevind was. Tekens van die verwoesting van die vloed kan steeds gesien word 23 jaar na die vloed. Televisie was nog in sy kinderskoene en mense het vasgenael en moedeloos gestaar na die skade wat aangerig is. Die beelde wat toe uitgesaai was in daardie tydis, sal altyd onthou word deur die mense van daardie tyd onthou word. Oorlewendes het ook hul hartseer verhalehartseerverhale vertel, van hoe oumenseou mense in die ouetehuis deur die vloed weggeruk is. [[Die Burger]], ’n koerant van die Wes-Kaap het R3milR3-miljoen ingesamel om die inwoners by te staan na die vloed by te staan.
 
==Skade==
Anonieme gebruiker