Verskil tussen weergawes van "Rijeka"

477 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(+ Vlag)
|}
 
'''Rijeka''' ([[Italiaans]] en [[Hongaars]]: ''Fiume'') is die belangrikste hawestad van [[Kroasië]], geleë aan die Kvarner-baai ('n inham van die [[Adriatiese See]]). Dit het ongeveer 128 735 inwoners (2011) en is die derde grootste stad in [[Kroasië]]. Dit is gestig gedurende of vóór die tyd van die [[Romeinse Ryk]], waarna die stad opeenvolgend deur die Franke, Kroasiërs en Hongare verower is voordat dit uiteindelik gedurende die 15de eeu onder beheer van die Oostenrykse [[Habsburg]] gekom het. Die relatief nabygeleë Republiek van [[Venesië]] kon nooit beheer oor Rijeka verkry nie, maar het die stad twee keer verwoes. Die bekende verligte Hongaarse Kommunistiese leier [[János Kádár]] is in Rijeka gebore.
 
==Geskiedenis==
Dit is gestig gedurende of vóór die tyd van die [[Romeinse Ryk]], waarna die stad opeenvolgend deur die Franke, Kroasiërs en Hongare verower is voordat dit uiteindelik gedurende die 15de eeu onder beheer van die Oostenrykse [[Habsburg]] gekom het.
 
Die relatief nabygeleë Republiek van [[Venesië]] kon nooit beheer oor Rijeka verkry nie, maar het die stad twee keer verwoes. Die bekende verligte Hongaarse Kommunistiese leier [[János Kádár]] is in Rijeka gebore.
 
==Hawe==
Die hawe hanteer gemiddeld 15&nbsp;441&nbsp;000 ton vrag en 219&nbsp;800 passasiers per jaar.<ref>Croatian Bureau of Statistics (2008 data, Croatian ports, Nota: die hawe van Rijeka sluit die Rijeka-, Bakar-, Bršica- en Omišalj-terminale in. {{cite web|publisher=Port of Rijeka Authority|url=http://www.portauthority.hr/en/infrastructure/general_information|title=Algemene inligting|accessdate=22 Mei 2012}}</ref>
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}
76 229

wysigings