Verskil tussen weergawes van "Mausoleum"

15 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'thumb|240px|'n Tipiese mausoleum. 'n '''Mausoleum''' is 'n vrystaande gebou wat as 'n monument vir die oorskot (die liggaam of a...')
 
'n '''Mausoleum''' is 'n vrystaande [[gebou]] wat as 'n [[monument]] vir die oorskot (die liggaam of as) van 'n oorledene opgerig is. Sulke geboue word meestal vir heersers of ander belangrike persone as 'n eregraf of 'n tipe praalgraf gebou. Christelike mausoleums beskik ook soms oor 'n kapel.
 
Die woord is afkomstig van die ''Mausoleum van Halikarnassos'' in [[Klein-Asië]], wat as een van die [[sewe wonders van die wêreld]] geklassifiseerbeskou word.
 
== Sien ook ==