Verskil tussen weergawes van "Mary Shelley"

4 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
'''Mary Shelley''' (''née'' '''Mary Wollstonecraft Godwin'''; * [[30 Augustus]] [[1797]], † [[1 Februarie]] [[1851]]) was 'n Engelse skrywer, essayisdramaturg, toneelskryweressayis, biograaf en reisskrywer wat veral bekend staan vir haar Gotiese roman ''Frankenstein: or, The Modern Prometheus''. Daarnaas het sy ook die werke van haar man, die [[Romantiek<romantiese]] digter en filosoof [[Percy Bysshe Shelley]], geredigeer en bemark. Haar pa was die politieke filosoof William Godwin, haar ma die filosoof en vegter vir vroueregte Mary Wollstonecraft.
 
{{DEFAULTSORT:Shelley, Mary}}