Verskil tussen weergawes van "Jacques Rogge"

geen wysigingsopsomming nie
(opdateer)
[[Lêer:JacquesRogge(cut image)14-01-10-tbh-263.jpg|thumb|Jacques Rogge (20092014)]]
'''Jacques Rogge''' ([[Gent]], [[2 Mei]] [[1942]]) is 'n [[België|Belgiese]] [[Ortopediese chirurgie|ortopediese chirurg]] en sportbeampte. Hy was vanaf 2001 tot 2013 die agtste president van die [[Internasionale Olimpiese Komitee]] (IOK). Hy woon tans in [[Deinze]], [[België]].