Verskil tussen weergawes van "Jacques Rogge"

Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
Verbeter
(Verbeter)
Tussen [[1990]] en [[1992]] word Rogge verkies tot voorsitter van die Belgiese Olimpiese Komitee. In [[1991]] word hy 'n volwaardige lid van die [[IOK]].
 
In [[2001]] volg Rogge vir [[Juan-Antonio Markies van Samaranch]] op as voorsitter van die IOK. Die eerste Spele wat onder sy voorsitterskap plaasvind was die [[Olimpiese Winterspele 2002]] in [[Salt Lake City]]. Tydens die Spele het hy verkies om eerder in die [[Olimpiese dorp]] te bly as in 'n vyfster hotel. As voorsitter kry hy vinnig die bynaam "mineermeneer skoon" vir sy werk teen die gebruik van opkikkers en verbode middels.
 
{{Saadjie}}