Verskil tussen weergawes van "Vlag van Ceuta"

k
→‎Ontwerp: + skakel
k (→‎Ontwerp: + skakel)
 
== Ontwerp ==
Die girovorm van die vlag is identies aan die [[vlag van Lissabon]] om die verowering van die stad deur die [[Portugal|Portugese]] in 1415 te herdenk. Die stad was ’n deel van die [[Portugese Ryk]] tot 1640, waarna daar besluit is dat die stad by Spanje sou bly. Die stad se wapenskild is dus basies presies dieselfde as dié van die Portugese Koninkryk met sewe kastele en vyf skilde met silwer sierskywe.
 
== Ander vlae ==