Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
geen wysigingsopsomming nie
In 1727 het Nowgorod die administratiewe hoofstad van die Nowgorod-goewerment van die [[Russiese Keiserryk]] geword. Dié administratiewe streek het tot in 1927 bestaan. Tussen 1927 en 1944 was die stad deel van die [[Leningrad-oblast]] en daarna het dit die administratiewe hoofstad van die nuwe [[Nowgorod-oblast]] geword.
 
Tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]], op 15 Augustus 1941, het die [[Duitsland|Duitse]] leër Nowgorod beset. Sy historiese monumente is stelselmatig verwoes. Toe die [[Rooi Leër|Sowjet leërSowjetleër]] die stad op 19 Januarie 1944 bevry, het minder as 40 van die voorheen 2 536 steengeboue nog gestaan. Ná die oorlog is die stad geleidelik gerestoureer. In 1992 is sy belangrikste monumente tot ’n [[Wêrelderfenisgebied]] verklaar. In 1999 is die stad amptelik herdoop tot Weliki Nowgorod (letterlik "die Groot Nowgorod") na aanleiding van sy [[Middeleeue|Middeleeuse]] naam, "Meester Nowgorod die Grote".
 
==Attraksies==