Kermadec-eilande: Verskil tussen weergawes

Skakel en spelfout
No edit summary
(Skakel en spelfout)
Die '''Kermadec-eilande''' is 'n subtropiese eilandboog in die Suidelike [[Stille Oseaan]], sowat 800 tot 1 000 km noordoos van [[Nieu-Seeland]] se Noordeiland en ewe ver van [[Tonga]] af geleë.
 
Vandat Nieu-Seeland die eilande op [[20 Januarie]] [[1887]] geannekseer het, is dit Nieu-Seelandse grondgebied. Die eilande beslaan altesaam 33 km<sup>2</sup>. Dit word nie meer bewoon nie, buiten die Raoul Island Station, die mees noordelike buitepos van Nieu-Seeland, warwat permanent beman word.
 
[[Kategorie:Eilande in Stille Oseaan]]