Verskil tussen weergawes van "10 Desember"

78 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: + Zanzibar
(→‎Geboortes: Verbeter)
(→‎Gebeure: + Zanzibar)
* [[1936]] – [[Edward VIII van die Verenigde Koninkryk|Edward VIII]] abdikeer. Hy is die enigste [[Britse monargie|Britse monarg]] wat die [[Koning van Engeland|troon]] vrywillig opgee.
* [[1953]] – Dr. [[Albert Schweitzer]] wen die Nobelprys vir Vrede.
* [[1963]] – [[Zanzibar]] word van die [[Verenigde Koninkryk]] onafhanklik.
* [[1975]] – [[Andrei Sakharov]] wen die Nobelprys vir Vrede. Die prys word deur sy vrou [[Yelena Bonner]] namens hom aanvaar.
* [[1978]] – [[Menachem Begin]] en [[Anwar Sadat]] wen die Nobelprys vir Vrede.