Verskil tussen weergawes van "28 November"

66 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: + Mauritanië
(→‎Sterftes: Verbeter)
(→‎Gebeure: + Mauritanië)
* [[1885]] – Die spoorlyn tussen [[Kimberley]] en [[Kaapstad]] word geopen.
* [[1899]] – Die [[Slag van die Twee Riviere]], waar Lord [[Paul Methuen|Methuen]] aan Britse kant die bevel voer, vind plaas.
* [[1960]] – [[Mauritanië]] word van [[Frankryk]] onafhanklik.
* [[1987]] – Die SAL-vliegtuig ''[[Suid-Afrikaanse Lugdiens Vlug 295|Helderberg]]'' met 159 mense aanboord stort naby [[Mauritius]] in die [[Indiese Oseaan]] neer. Almal sterf.