Verskil tussen weergawes van "1974"

83 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: + Grenada
k (Tikfout, replaced: begin het. Dis was die → begin het. Dit was die using AWB)
(→‎Gebeure: + Grenada)
* Die staatshoof van [[Paraguay]], generaal [[Alfredo Stroessner]], bring 'n staatsbesoek aan [[Suid-Afrika]].
* [[Frans]] word die uitsluitende ampstaal van die [[Kanada|Kanadese]] provinsie [[Quebec]].
* [[Italiaanse]] aanklaer [[Mario Sossi]] word ontvoer deur die [[Rooi brigade]].
* [[7 Februarie]] – [[Grenada]] word van die [[Verenigde Koninkryk]] onafhanklik.
* [[25 April]] – 'n [[Staatsgreep]] vind plaas in [[Portugal]], die "Carnation revolution".
* [[13 Junie]]-[[7 Julie]] – Die tiende [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974|FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi]] word in [[Wes-Duitsland]] gespeel, wat deur dié land gewen word.