Verskil tussen weergawes van "Mehmet I"

8 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Skakels
k (Verplasing van 48 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q168769)
(Skakels)
|20 = [[beeld:Tughra of Mehmed I.JPG|150px]]
}}
'''Mehmet I Çelebi''' (Ottomaanse Turks: چلبی محمد, moderne [[Turks]]: I.Mehmet of Çelebi Mehmet; [[1382]] – 26 Mei [[1421]]) was van 1413 tot 1421 sultan van die [[Ottomaanse Ryk]].
Ná die nederlaag en gevangeneming van sy pa, sultan [[Bajezid I]], deur die krygsheer [[Timoer]], het laasgenoemde Mehmet as sultan bevestig, maar sy broers het geweier om sy gesag te aanvaar.<ref>Fine, John van Antwerp, ''The Late Medieval Balkans'', (University of Michigan Press, 1994), 499.</ref> In die burgeroorlog wat ontstaan het, het ’n [[Ottomaanse tussenregering|tussenregering]] ([[Turks]]: Fetret Devri) die bewind van 1402 af oorgeneem.