Verskil tussen weergawes van "Orhan"

8 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
Skakels
k (Verplasing van 54 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q133168)
(Skakels)
|20 = [[beeld:Tughra of Orhan.JPG|150px]]
}}
'''Orhan''' (Ottomaanse Turks: اورخان غازی, moderne [[Turks]]: Orhan Gazi; [[1281]] – Maart [[1362]]), was van 1324 tot 1362 die tweede ''bey'', of hoof, van die ontluikende [[Ottomaanse Ryk]], wat toe bekend was as die Osmanli-prinsdom. Hy was die seun van [[Osman I]].
 
In die eerste jare van sy bewind het Orhan die grootste deel van Noordwes-[[Anatolië]] in [[Asië]] verower. Die grootste deel daarvan was onder Bisantynse heerskappy. Hy het ook die Prinsdom van Karesi en die Ankara-gebied beset.