Verskil tussen weergawes van "Abdülaziz"

8 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Skakels
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q151500)
(Skakels)
|20 = [[beeld:Tughra of Abdülaziz.JPG|150px]]
}}
'''Abdülaziz''' of '''Abd Al-Aziz''' (Ottomaanse Turks: عبد العزيز, moderne [[Turks]]: Abdülaziz; 9/18 Februarie [[1830]] – 4 Junie [[1876]]) was van 1861&ndash;1876 die 32ste sultan van die [[Ottomaanse Ryk]]. Hy was die seun van sultan [[Mahmut II]] en het sy broer [[Abdülmecid I]] in 1861 opgevolg.<ref>Chambers Biographical Dictionary, ISBN 0-550-18022-2, page 2</ref>
 
Hy het ’n Ottomaanse opvoeding gehad, maar het baie belanggestel in die materiële vordering wat in die Weste gemaak is. Hy het ook in letterkunde belanggestel en was ’n komponis van klassieke musiek.