Verskil tussen weergawes van "Mokopane"

335 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
+nuwer sjabloon
(+nuwer sjabloon)
(+nuwer sjabloon)
| leier_party = [[ANC]]
| leiertitel = Burgemeester
| leiernaam = Rdl. Tlhalefi Mashamaite
| oppervlakvoetnotas =
| oppervlak_totaal_km2 =
| skakelkode = 015
| sensuskode = 982123
| webwerf = http://www.mogalakwena.gov.za/
}}
 
'''Potgietersrus''' of '''Mokopane''' (voorheen Vredenburg, Pieter Potgietersrus en Potgietersrust <ref name=dsapn>{{cite web|title=Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)|url=https://archive.org/stream/DictionaryOfSouthernAfricanPlaceNames/SaPlaceNames#page/n373/mode/2up/search/Potgietersrus|publisher=Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing|page=373}}</ref>) is 'n staddorp in die [[Limpopoprovinsie]] van [[Suid-Afrika]]. Die dorp is oorspronklik deur die [[Voortrekker]]s gestig en genoem na die Voortrekkerleier [[Piet Potgieter]]. Die naam is in [[2003]] na Mokopane verander, na die kaptein wat Piet Potgieter vermoor het. Dit is die tuiste van [[Ndebele (taal)|Noord-Ndebele]]sprekende stamme, asook [[Engels]]-, [[Afrikaans]]-, [[Noord-Sotho]]- en [[Tsonga]]-sprekendes.
 
Daar is vyf koninkryke in die omgewing: Kekana (Moshate), Langa (Mapela), Gegana (Mshade), Lebelo (Garasvlei) en Langa (Bakenburg). Die stad se naam sou eers na ''Mngombane'' verander word omdat dit die oorspronklike koning se naam was (en nie Mokopane nie).
83 398

wysigings