Verskil tussen weergawes van "Den Haag"

2 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
|}
 
'''Den Haag''' (amptelik: ''' ’s-Gravenhage''') is die administratiewe hoofstad ([[regeringsetel‎]]) van [[Nederland]], setel van die [[Eerste Kamer van die State-Generaal|Eerste Kamer]] en [[Tweede Kamer van die State-Generaal|Tweede Kamer]] van die Nederlandse parlement, woonplek van die koninginkoning en hoofstad van die provinsie [[Suid-Holland]], met ’n oppervlakte van 98,20 [[km²]] en ’n bevolking van 506 485 inwoners (1 Januarie 2012) en van 1 406 000 in die Metropolitaansemetropolitaanse gebied. Den Haag is egter nie die staatkundige hoofstad van Nederland nie, want die land se grondwet bepaal dat dit [[Amsterdam]] is.
 
Die stad het ook ’n voetbalklub, [[ADO Den Haag]].
111

wysigings