Verskil tussen weergawes van "Lughawe Londen-Heathrow"

k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
kNo edit summary
 
As Londen se hooflughawe het Heathrow twee vroeëre lughawens, die lugmagbasis RAF Northolt en die Lughawe Londen-Croydon, vervang. Met meer as 76 000 werkgeleenthede op die lughawe en 'n verdere 116 000 in die onmiddellike omgewing waar 'n groot aantal globale maatskappye sy kantore het, vorm Heathrow vandag 'n uitgestrekte besigheidsone wat 'n geskatte 2,7 persent tot Londen se bruto waardeskepping bydra.
 
== Verwysings ==
{{verwysings}}
 
==Eksterne skakels==