Verskil tussen weergawes van "Vlag van Frankryk"

+ Inligtingskas
k (Verplasing van 69 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q43192)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Vlag
[[Lêer:Flag of France.svg|thumb|Die Franse Driekleur (''Tricolore'')]]
| Naam = Frankryk
| Artikel =
| Beeld = Flag of France.svg
| Beeldgrootte = 210px
| Geen_grens =
| Bynaam = {{fr}} ''Tricolour''
| Ander_byname =
| Gebruik = 111000
| Simbool =
| Verhouding = 2:3
| Goedgekeur_op = 15 Februarie 1794
| Ontwerp = vertikale Tricolore in blou, wit en rooi
| Ontwerper =
| Beeld3 = Civil and Naval Ensign of France.svg
| Beeldgrootte3 = 210px
| Geen_grens3 =
| Bynaam3 =
| Ander_byname3 =
| Gebruik3 = 000111
| Simbool3 =
| Verhouding3 = 2:3
| Goedgekeur_op3= 15 Februarie 1794
| Ontwerp3 =
| Ontwerper3 =
}}
 
Die '''Franse Driekleur''' of '''Tricolore''' Blou-Wit-Rooi, soos dit in [[Frans]] genoem word, is die nasionale '''vlag van Frankryk''' ([[Frans]]: ''Drapeau de la France''). Die naam is afgelei van die Frans ''drapeau tricolore'', "driekleur(-vlag)". Dit is sedert die [[Franse Rewolusie]] van [[1789]] die nasionale vlag van [[Frankryk]] en vervang die ou [[Fleur-de-Lis]] van die Bourbonse koningshuis. Die driekleur word saamgestel uit die [[Parys]]e stadskleure (Blou-Rooi) en die Wit van die Bourbons.
 
{{Saadjie}}