Verskil tussen weergawes van "Skaapvleis"

317 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
+foto's
(+verwysing)
(+foto's)
[[Lêer:TernascoAragonDO-Pierna.JPG|thumb|220px|upright|LamsboudLamsboude en lamribbetjie(agter) 'n skaapribbetjie]]
'''Lams-en skaapvleis''' is die vleis van makgemaakte of huishoudelike [[skaap|skape]] (''Ovis aries'' spesie). Die vleis van 'n skaap in sy eerste jaar word '''lamsvleis''' genoem, dié van 'n jong skaap ouer as een jaar is 'n '''hamel''', en die vleis van 'n volwasse skaap is '''skaapvleis'''.
 
Behalwe vir vleis, beskryf ''lammers'' ook lewende jong skape, wat mag of nie mag nie, gebruik word vir vleis. In [[Australië]] word dikwels die term '''prima lamsvleis''' gebruik om te verwys na lammers wat vir vleisproduksie bestem is. <ref> {{en}} [http://www.abare.gov.au/publications_html/livestock/livestock_00/lamb.pdf] Australiese primalambedryf, 2000</ref>
 
[[Lêer:Lambp.jpg|thumb|Lamribtjops]]
[[Lêer:Chuletillas-El-Mazuco.jpg|right|thumb|Lamtjops met tjips]]
[[Lêer:Lamb shank.jpg|thumb|Lamskenkel]]
[[Lêer:Mutton rogan josh.jpg|thumb|right|Skaapvleis ''rogan josh'' van [[Kashmir]]]]
[[Lêer:Barbecued lamb sticks.jpg|thumb|right|Lamsosaties op die kole]]
 
==Verwysings==
98 574

wysigings