Verskil tussen weergawes van "Kuruman"

1 654 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
+nuwer sjabloon
(→‎Ekonomie: Skakel)
(+nuwer sjabloon)
{{Inligtingskas NedersettingSuid-Afrikaanse dorp
|amptelike_naam naam = Kuruman
| inheemse_naam =
|ander_naam=
| ander_naam =
|inheemse_naam=
| beeld_stadsilhoeët = South-Africa - Kuruman - Eye.jpg
|nedersetting_tipe=
| beeldbyskrif = Die Oog
|bynaam=
| nedersetting_tipe = [[Dorp]]
|slagspreuk=
| latd = 27 |latm = 27 |lats = 35
|translit_taal1=
| longd = 23 |longm = 24 |longs = 45
|translit_taal1_tipe=
| provinsie = Noord-Kaap
|translit_taal1_inligting=
| distrik = John Taolo Gaetsewe
|translit_taal2=
| munisipaliteit = Ga-Segonyana
|translit_taal2_tipe=
| stigtingsdatum = 1887
|translit_taal2_inligting=
| regeringstipe = <!-- Wyknommer -->
|beeld_stadsilhoeët=South-Africa - Kuruman - Eye.jpg
| leier_party =
|beeldgrootte=
| leiertitel = <!-- Raadslid -->
|beeldbyskrif=Die oog.
| leiernaam =
|beeld_vlag=
| oppervlakvoetnotas =
|vlaggrootte=
| oppervlak_totaal_km2 =
|vlagskakel=
| hoogte_m =
|beeld_seël=
| bevolking_totaal =
|seëlskakel=
| bevolking_soos_op = 2011
|seëlgrootte=
| bevolkingvoetnotas =
|beeld_skild=
<!-- demografie -->
|skildskakel=
| demografie1_voetnotas =
|skildgrootte=
| persent_swart = 23.5%
|beeld_leë_embleem=
| persent_kleurling = 43.7%
|leë_embleemtipe=
| persent_asiër = 1.3%
|leë_embleemgrootte=
| persent_wit = 30.3%
|leë_embleemskakel=
| persent_ander = 4.0%
|beeld_kaart=
| demografie2_voetnotas =
|kaartgrootte=250px
| demographics2_title1 = [[Afrikaans]]
|kaartbyskrif=
| demographics2_info1 = 76.9%
|beeld_kaart1=
| demographics2_title2 = [[Tswana]]
|kaartgrootte1=
| demographics2_info2 = 14.9%
|kaartbyskrif1=
| demographics2_title3 = [[Engels]]
|beeld_punt_kaart=
| demographics2_info3 = 4.0%
|puntkaartgrootte=
| demographics2_title4 = Ander
|puntkaartbyskrif=
| demographics2_info4 = 4.2%
|punt-x=
| demographics2_title5 =
|punt-y=
| demographics2_info5 =
|duimdrukkerkaart=Noord-Kaap
| poskode = 8460
|duimdrukkeretiketposisie=links
| poskode2 = 8460
|diumdrukkerkaartgrootte=
| skakelkode = 053
|duimdrukkerkaartbyskrif=
| sensuskode = 361021
|duimdrukkerkaart1=Suid-Afrika
| webwerf =
|duimdrukkeretiketposisie1=regs
|onderafdelingtipe=[[Land]]
|onderafdelingnaam={{vlag|Suid-Afrika}}
|onderafdelingtipe1=[[Provinsies van Suid-Afrika|Provinsie]]
|onderafdelingtipe2=[[Distriksmunisipaliteit]]
|onderafdelingtipe3=[[Plaaslike Munisipaliteit]]
|onderafdelingtipe4=
|onderafdelingnaam1=[[Noord-Kaap]]
|onderafdelingnaam2=[[John Taolo Gaetsewe-distriksmunisipaliteit|John Taolo Gaetsewe]]
|onderafdelingnaam3=[[Ga-Segonyana Plaaslike Munisipaliteit|Ga-Segonyana]]
|onderafdelingnaam4=
|regeringvoetnotas=
|regeringstipe=
|leiertitel=
|leiernaam=
|leiertitel1=
|leiertitel2=
|leiertitel3=
|leiertitel4=
|leiernaam1=
|leiernaam2=
|leiernaam3=
|leiernaam4=
|stigtingstitel=Uitgelê
|stigtingsdatum=1887
|stigtingstitel2=
|stigtingsdatum2=
|stigtingstitel3=
|stigtingsdatum3=
|eenheidvoorkeur=
|oppervlakvoetnotas=
|oppervlakgroottes=
|oppervlak_totaal_km2=93.61
|oppervlak_land_km2=
|oppervlak_water_km2=
|oppervlak_totaal_myl2=
|oppervlak_land_myl2=
|oppervlak_water_myl2=
|oppervlak_water_persent=
|oppervlak_stedelik_km2=
|oppervlak_stedelik_myl2=
|oppervlak_metro_km2=
|oppervlak_metro_myl2=
|oppervlak_leeg1_titel=
|oppervlak_leeg1_km2l=
|oppervlak_leeg1_myl2=
|oppervlak_leeg2_titel=
|oppervlak_leeg2_km2l=
|oppervlak_leeg2_myl2=
|hoogtevoetnotas=
|hoogte_m=
|hoogte_voet=
|breedtegraad=27
|breedtegraad_m=27
|breedtegraad_s=35
|breedtegraad_NS=S
|lengtegraad=23
|lengtegraad_m=24
|lengtegraad_s=45
|lengtegraad_OW=O
|koördinaattipes=region:ZA_type:city_source:GNS-enwiki
|koördinaatwys=display=inline,title
|bevolking_soos_op=2001
|bevolkingnotas=
|bevolking_totaal=9824
|bevolkingsdigtheid_km2=100
|bevolkingsdigtheid_myl2=
|bevolking_metro=
|bevolkingsdigtheid_metro_km2=
|bevolkingsdigtheid_metro_myl2=
|bevolking_stedelik=
|bevolkingsdigtheid_stedelik_km2=
|bevolkingsdigtheid_stedelik_myl2=
|bevolking_leeg1_titel=
|bevolking_leeg1=
|bevolkingsdigtheid_leeg1_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg1_myl2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_myl2=
|bevolkingnota=
|tydsone=[[Suid-Afrikaanse Standaardtyd|SAST]]
|utcafset=+2
|tydsone_DST=
|uctafset_DST=
|poskodetipe=
|poskode=
|skakelkode=
|leë_naam=
|leë_inligting=
|leë1_naam=
|leë1_inligting=
|leë2_naam=
|leë2_inligting=
|leë3_naam=
|leë3_inligting=
|voetnotas=
|webwerf=
}}
[[Lêer:residential street Kuruman.JPG|300px|thumb|'n Residensiële straat in Kuruman]]
 
[[Lêer:residential street Kuruman.JPG|300px|thumb|'n Woningstraat in Kuruman]]
'''Kuruman''' is 'n voormalige Engelse sendingstasie en die grootste dorp in die munisipaliteit Ga-Segonyana van die distrik John Taolo Gaetsewe (provinsie [[Noord-Kaap]]). Die geskatte bevolking in 2008 was 12&nbsp;244 mense. Die dorp is 1&nbsp;131 meter bo [[seevlak]] op die Ghaap-plato en langs die [[N14 (Suid-Afrika)|N14]] nasionale pad tussen [[Johannesburg]] en [[Upington]] geleë en vernoem na Khudumaan, 'n 18de eeuse Boesmanleier wat in die omgewing sy heilige plek ingerig het.<ref>Claassen, Isabel: ''Kuruman 1887-1987''. In: Suid-Afrikaanse Panorama, volume 32, nommer 11, November 1987, bl. 14</ref>
 
'''Kuruman''' is 'n voormalige Engelse sendingstasie en die grootste dorp in die munisipaliteit Ga-Segonyana van die distrik John Taolo Gaetsewe (provinsie [[Noord-Kaap]]). Die geskatte bevolking in 2008 was 12&nbsp;244 mense. Die dorp is 1&nbsp;131 meter bo [[seevlak]] op die Ghaap-plato en langs die [[N14 (Suid-Afrika)|N14]] nasionale pad tussen [[Johannesburg]] en [[Upington]] geleë en vernoem na Khudumaan, 'n 18de eeuse Boesmanleier wat in die omgewing sy heilige plek ingerig het. <ref name="Claassen">{{cite book|last=Claassen|first=Isabel|title=Suid-Afrikaanse Panorama|volume=32|name=''Kuruman 1887-1987''|date=November 1987|page=14-17}}</ref>
 
Die sendingstasie is in [[1821]] deur eerw. [[Robert Moffat]] (1795-1883), 'n boorling van Ormiston in [[Skotland]], en sy vrou Mary van die [[Londense Sendinggenootskap]] gestig. Die Moffats het hulle hier gevestig om uiteindelik vyftig jaar lank onder die [[Tswanas]] te werk. Die dorp Kuruman het in 1887 op die linkeroewer van die Kurumanrivier tot stand gekom. Een van die bekende bakens hier is die Oog van Kuruman, 'n fontein (en sedert die jaar 1992 ook 'n nasionale monument) wat 'n volle 20 miljoen liter water per dag lewer in die middel van die halfwoestyn. Kuruman staan derhalwe ook bekend as die "Oase van die Kalahari".
Die eerste blanke, wat hom omstreeks 1800 in die gebied gevestig het, was die sendeling Johan Kok van die Suid-Afrikaanse Sendinggenootskap. Hy is agt jaar later deur Tswanas in die Kurumanheuwels vermoor sodat die poging om 'n permanente sendingstasie te vestig voorlopig gestaak is.
 
Sestien jaar later het die bekende Skots-gebore sendeling Robert Moffat en sy vrou hulle in die gebied gevestig. Moffat was 'n baie ywerige man wat die Bybel vir die eerste keer in 'n Swart taal, Tswana, vertaal en op 'n handpers gedruk het en sodoende van Kuruman die baken van sendingwerk in Suid-Afrika gemaak het. Met sy besproeiingswerke het hy ook die grondslag vir die plaaslike landboubedryf gelê. In die kerk, wat hy in 1838 opgerig het, het 'n ander bekende sendeling, [[David Livingstone]], met Moffat se dogter Mary getrou. Die kerk is in 1938 gerestoureer en tot nasionale monument verklaar. Livingstone het die meeste van sy beroemde ontdekkingsreise van Kuruman af begin.<ref> name="Claassen (1987), bl. 14<"/ref>
 
Die Londense Sendinggenootskap het in 1876 die Moffat-instituut vir die opleiding van Swart evangeliste in die lewe geroep. Vyf kilometer van hierdie instituut het die dorp Kuruman in 1887 op die linkeroewer van die Kurumanrivier tot stand gekom.
 
In 1844 het die reisiger Henry Methuen melding gemaak van die Wonderwerk-grot sowat veertig kilometer buite Kuruman. Hierdie groot dolomitiese kalksteengrot strek vir 140 meter horisontaal in die voet van die Kurumanheuwels se oosterste flank in. Sy bekendste kenmerk is 'n [[stalagmiet]]-"standbeeld" vlak by die ingang wat 'n hoogte van meer as vyf meter bereik.<ref> name="Claassen (1987), bl. 17<"/ref>
 
Rotstekeninge, wat in die Wonderwerk-grot ontdek is, beeld diere en raaiselagtige onderwerpe in rooi, geel, swart en wit uit en kom oral op die grot se wande tot 'n diepte van sowat veertig meter voor. Hulle is ongelukkig al sedert die vroeë 20ste eeu erg beskadig deur graffiti.
 
Die eerste eienaar van 'n plaas in die omgewing, ene N. J. Bosman, het tussen 1909 en 1911 in die Wonderwerk-grot gewoon waar ook een van sy dogters gebore is. Vanaf die veertigerjare is argeologiese opgrawings in die grot gedoen, tog is waardevolle skatte al tussen 1940 en 1944 vernietig toe vlermuis-guano in die grot versamel is.<ref> name="Claassen (1987), bl. 17<"/ref>
 
Sedert 1978 is meer belangrike opgrawings deur navorsers van die McGregor-museum in [[Kimberley]] gedoen wat bewyse van vorige bewoning opgelewer het. Beduidende argeologiese getuienisse sluit klipwerktuie en stukkies dierbeendere in wat sowat 300&nbsp;000 jaar oud is. Klipbrokke, waarop gravures aangebring is, is in vlakke met 'n ouderdom van tussen 2&nbsp;000 en 12&nbsp;000 jaar ontdek en bewys dat rotsskildering in Suid-Afrika al minstens 10&nbsp;000 jaar gelede beoefen is.<ref> name="Claassen (1978), bl. 17<"/ref>
 
In 1987 het Kuruman sy honderdste bestaansjaar gevier.
[[Lêer:The Eye (Kuruman).jpg|thumb|250px|Die Oog van Kuruman]]
 
Die "Oog van Kuruman" in die dorp se hoofstraat is 'n natuurwonder en ook die rede vir die dorp se bestaan. Hierdie fontein, wat uit 'n dorre dolomietrots aan die voet van die Kurumanheuwels ontspring, lewer daagliks sowat twintig miljoen liter vars water op en voorsien sodoende in Kuruman se huishoudelike en nywerheidsverbruik.<ref> name="Claassen (1987), bl. 15<"/ref> 'n Plaaslike legende lui "hy wat een maal van die oog se water gedrink het, kom altyd weer terug om sy dors te les".<ref> name="Claassen (1987), bl. 17<"/ref>
 
Die eerste blanke reisiger, wat die Oog op 22 November 1801 ontdek het, was Samuel Daniel, die sekretaris, dagboekskrywer en skilder van die Truter-Somerville-ekspedisie.<ref>[http://www.kurumankalahari.co.za/ga-segon_4_attr.htm#the_eye ''www.kurumankalahari.co.za: Die Oog''] {{en}}</ref>
 
Die fontein word as die grootste varswaterfontein in die suidelike halfrond en moontlik ook die wêreld beskryf.<ref> name="Claassen (1987), bl. 15<"/ref> Die fontein, wat onder die inheemse bevolking as die "oog wat altyd traan" reeds voor 1800 bekend gestaan het, word selfs tydens die ergste droogtes en swaarste reënvalle deur 'n feitlik onveranderde vloei gekenmerk. Die gebied rondom die fontein is al dekades gelede in 'n pragtige park omgeskep.
 
Die sendeling Robert Moffat het een van die eerste besproeiingswerke in die land aangelê deur twee kanale van die "oog" af te bou om meer as 250 hektaar landbougrond in die vallei te besproei.
83 316

wysigings