Verskil tussen weergawes van "Singapore Airlines"

geen wysigingsopsomming nie
Die [[lugredery|lugdiens]] '''Singapore Airlines Limited''' (SIA) (SGX:C6L) is die vlagdraer van [[Singapoer]] en 'n 5-sterlugredery. Singapore Airlines word bedryf uit 'n middelpunt by Changi Airport en handhaaf 'n sterk teenwoordigheid in Suidoos-Asië, Oos-Asië, Suid-Asië en die "Kangaroe-roete" markte.
 
Singapore Airlines was die bekendstellingskliënt van [[Airbus A380]], tans die wêreld se grootste vliegtuig. SIA het gediversifiseerde lugredery-verwante ondernemings, soos vliegtuighantering en ingenieurswese. Sy volfiliaal, SilkAir, bestuur plaaslike vlugte na sekondêre stede wat kleiner kapasiteitvereistes het. Filiaal Singapore Airlines Cargo bedryf SIA se toegewyde vragskipvloot, en die bestuur van die vraghouer kapasiteit in SIA se vliegtuie. SIA het weer 'n 49% aandeelhouding in Virgin Atlantic . Dit is ook betrokke die lae-koste draer sektor deur sy belang in Tiger Airways en volfiliaal, Scoot. Dit is in die geledere van die top 15 lugdienste wêreldwyd in terme van inkomstekilometers, <ref>{{cite web |publisher=[2[Air Transport World]] |year= 2007 |title= Data/Airline Economics Channel |url= http://www.atwonline.com/channels/dataAirlineEconomics/index.html }}{{dead link|date=July 2013}}</ref> en 1010de in die wêreld vir internasionale passasiers gedra. <ref>{{cite web |publisher=[3[International Air Transport Association]] |year= 2005 |title= WATS Scheduled Passengers Carried |url= http://www.iata.org/ps/publications/Pages/wats-passenger-carried.aspx}}{{dead link|date=June 2011}}</ref> Op 15 Desember 2010 is Singapore Airlines deur die International Air Transport Association aangewys as die tweede grootste lugredery in die wêreld in terme van markkapitalisasie met 'n waarde van VS$14 miljard. [<ref>{{Cite 4news|url= ]http://travel.usatoday.com/flights/post/2010/12/worlds-biggest-airlines/134876/1|title=U.S., European airlines no longer world's biggest, IATA says |work=USA Today |accessdate=16 Mei 2011|date=14 Desember 2010|first=Ben|last=Mutzabaugh}}</ref> Singapore Airlines is tans 'n amptelike borg van die Singapoer nasionale sokkerspan. Die lugredery gebruik die "Singapore Girl" as sentrale beeld om die lugredery se handelsmerk te bemark. In 2013 het Singapore Airlines die vorming van 'n gesamentlike onderneming "TATA SIA" aangekondig saam met Tata Sons aangekondig.
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
 
{{en-vertaal|Singapore Airlines}}
{{Saadjie}}
[[Kategorie:Lugrederye]]
[[Kategorie:Singapoer]]
85 499

wysigings