Verskil tussen weergawes van "Anel Alexander"

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
| Sterftedatum =
| Sterfteplek =
| Beroep = AkteurAktrise
| Noemenswaardige rolprente =
| Webwerf = [http://www.anelalexander.com anelalexander.com]
'''Anel Alexander''' (née Flett) is 'n [[Suid-Afrika]]anse aktrise van [[Pretoria]]. Haar pa is van Skotse afkoms. Sy het in 2002 'n BA Drama graad Cum Laude van die [[Universiteit van Pretoria]] verwerf.
 
Op hoërskool wen sy 'n [[ATKV]]-penning vir beste ondersteunende akteur in 'n kompetisie vir tieners.<ref name=beeld>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1995/10/2/6/14.html Die Wilgers spog met kultuurprestasie], [[Beeld]], 2 Oktober 1995</ref> Sy het die rol van ''Liesl'' in [[7de Laan]] vertolk en ook in 'n aantal romantiese komedies gespeel, onder andere in [[Semi-soet]] en [[Klein Karoo (rolprent)|Klein Karoo]].<ref>[http://www.channel24.co.za/Movies/Reviews/Klein-Karoo-20130109 Klein Karoo is a heartwarming story], besoek op 5 Februarie 2013.</ref>
 
In 2013 speel sy in die Afrikaans dramareeks, ''Geraamtes in die kas''.<ref>[http://www.expressoshow.com/articles/Skeletons-in-the-Closet.html?articleID=5679 Skeletons in the closet], besoek op 24 November 2013</ref> Later in dieselfde jaar wen sy die [[kykNET]] Silwerskermfees-prys vir die beste ondersteunende rol in [[Faan se Trein]].<ref>[http://www.iol.co.za/tonight/movies/festival-a-platform-for-film-makers-1.1579859 Festival a platform for film-makers], besoek op 24 November 2013</ref>
* [[Musiek vir die Agtergrond]], 2013 as vrou by kinderhuis
* Donkerland, 2013 (TV Mini-reeks) as Maria
* [[Klein Karoo (rolprent)|Klein Karoo]], 2013 as Sophie Ferreira
* Drukkersbloed, 2012 (kortfilm)
* [[Semi-soet]], 2012 as Jaci van Jaarsveld