Verskil tussen weergawes van "Lawa"

1 greep verwyder ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
k
'''Lawa''' verwys na beide die gesmelte rots wat deur [[vulkaan|vulkane]] uitgespuug word tydens ’n uitbarsting en die rots wat ontstaan nadat die lawa afgekoel en verhard het. Die gesmelte rots word binne [[planeet|planete]], ook die [[aarde]], en sommige [[natuurlike satelliet|mane]] aangetref. Die hittebron wat die rots binne die aarde laat smelt, word [[geotermiese energie]] genoem.
 
Wanneer lawa uit ’n vulkaan gespuug word, is dit ’n [[vloeistof]] teen [[Temperatuur|temperature]] van 700 tot 1&nbsp;200&nbsp;ºC. Dit is tot 100&nbsp;000 keer so [[Viskositeit|vloeitraag]] as [[water]], maar kan oor groot gebiede vloei voor dit afkoel en stol vanweë die [[tiksotropie|tiksotropiese]] eienskappe daarvan en (’n afname in vloeitraagheid vanweë [[skuifspanning]]).<ref>{{cite web
|url=http://www.sciencedirect.com/science?_ob=ArticleURL&_udi=B6VCS-4B6CPRP-1&_user=10&_rdoc=1&_fmt=&_orig=search&_sort=d&view=c&_acct=C000050221&_version=1&_urlVersion=0&_userid=10&md5=062e0c42281eb5e5d185d5e78aa1e0f7
|title=ScienceDirect – Journal of Volcanology and Geothermal Research : Transient phenomena in vesicular lava flows based on laboratory experiments with analogue materials|publisher=www.sciencedirect.com|accessdate=19 Junie 2008|last=H. Pinkerton|first=N. Bagdassarov }}</ref><ref>{{cite web|url=http://cat.inist.fr/?aModele=afficheN&cpsidt=5970696|title=Rheological properties of basaltic lavas at sub-liquidus temperatures: laboratory and field measurements on lavas from Mount Etna|publisher=cat.inist.fr|accessdate=19 Junie 2008}}</ref>