Verskil tussen weergawes van "Albakoor"

58 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
+skakels
k (Verplasing van 21 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q239977)
(+skakels)
}}
 
Die '''Albakoor''' (''Thunnus alalunga'') is 'n [[visroofvis]] wat deel van die [[Tuna]][[Familie (biologie)|familie]] is en kom aan die hele kuslyn van [[Suid-Afrika]] voor en wêreldwyd in koeler, dieper water. In engels[[Engels]] staan die vis bekend as die ''Longfinfin Tuna'' of ''Albacore''. Die vis is 'n gewilde sportvis.
 
==Vorm==
Die vis is torpedovormig, donkerblou aan die bokant en terwyl die sye en pens [[Silwer (kleur)|silwergrys]] is. Die vinne is geel en die anale vinne is grys. Die pektorale vinne is lank. Die gemiddelde gewigmassa van die vis wissel van 10 tot 15 kg terwyl die [[Suid-Afrika]]anse rekord 40 kg en die [[lengte]] van dié vis 140 cm is.
 
==Gewoontes==
Hulle verkies koeler water tipies die [[Agulhas-stroom]] aan die [[Weskus]] in die wintermaande wanneer die water van 16 tot 19°C warm is en kom voor tot op dieptes van 600m600 m. Hulle eet veral pelagiese vis en [[pylinkvis]].
 
==Sien ook==
100 596

wysigings