Verskil tussen weergawes van "Jura"

15 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Europasaurus holgeri Scene 2.jpg|thumb|260px|links|Groot dinosourusse het in die Jura voorgekom in woude met ewe groot konifers.]]
{{Jura}}
Die '''Jura''' is ’n [[geologie]]se [[periode (geologie)|periode]] van die [[Mesosoïkum|Mesosoïese Era]] en strek van die einde van die [[Trias]] sowat 201,3 miljoen jaar gelede tot die begin van die [[Kryt]] sowat 145 miljoen jaar gelede.