Verskil tussen weergawes van "Kuba"

3 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
→‎Kuba na die revolusie: Taal en spelling verbeter
k (→‎Koloniale Kuba: + skakel)
(→‎Kuba na die revolusie: Taal en spelling verbeter)
In Junie [[1959]] maak Che Guevara vir die eerste keer in [[Kairo]] kontak met die [[Sowjetunie]].<ref name="hoc">[http://www.historyofcuba.com/ History of Cuba.com], ''[http://www.historyofcuba.com/history/time/timetbl4.htm Timetable History of Cuba: 1959]'', Besoek op 29 April 2007</ref>. Op [[1 Oktober]] 1959 kom die Sowjet intelligensie agent Aleksandr Alekseev in Havana aan om die eerste direkte politieke skakel tussen [[Moskou]] en die Kubaanse leierskap te vestig.<ref>[http://www.workersliberty.org/ Workers' Library], [http://www.workersliberty.org/node/6411 The Cuban revolution revisited: Part V – the role of the USSR], Besoek op 29 April 2007</ref> op [[19 Oktober]] bedank Huber Matos, 'n leiersfiguur in die revolusie, sy pos as militêre aanvoerder van die Camagüey provinsie, en 14 offisiere as gevolg van die "stygende invloed van kommunisme" in die revolusie. Hy word deur Camilo Cienfuegos vir verraad in hegtenis geneem en op [[15 Desember]] vir 20 jaar gevonnis vir sameswering en verraad.<ref name="hoc"/>
 
In Maart [[1960]] is die eerste hulpverleningsooreenkomste met die Sowjetunie onderteken. Teen die agtergrond van die [[Koue Oorlog]] het die VSA die vestiging van 'n Sowjet vastrap plek in die Amerika's as 'n bedreiging gesien en is planne beraam om Castro af te set. In laat [[1960]] is 'n handelsboikot in plek gestel wat gelei het tot nog sterker bande met die Sowjetunie. Die administrasie het ter selfde tyd planne goedgekeur vir 'n inval in Kuba deur Kubaanse uitgewekenes in [[Florida]]. Die planne sou anti-Castro opstande benut. Dit loop uit op die rampspoedige [[Inval van Varkebaai]] waarin Kubaanse teenstanders van Castro, met behulp van die [[CIA]], die regering probeer omverwerp het. President [[John F. Kennedy]] het AmerkiaanseAmerikaanse lugsteun wat hy belowe het op die laaste oomblik onttrek en die populêre anti-Castro upstandopstand het nie gerealiseer nie. Kennedy het geweier dat Amerika direk militêr betrokke raak en die invalsmag is oorweldigend verslaan. Vervolgens klop Kuba by die [[Sowjetunie]] vir hulp aan. Castro verklaar Kuba 'n sosialistiese republiek en homself 'n Marxistiese-Leninis in Mei [[1961]].
 
== Bronnelys ==
109 185

wysigings