Verskil tussen weergawes van "Kuba"

4 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Skakel
(Skakel)
|CCTLD = CU
|skakelkode = 53
|voetskrif = <sup>a</sup> Soos vertoon op die rugkant van die 1992 munt<ref>{{cite web |url=http://www.sonic.net/~figgins/cuba/coin.gif |title=1992 coin |author=Sonic.net| accessdate=2006-09-26}}</ref> (let daarop dat die Spaanse woord "Patria" eerder na "Tuisland" as "Vader-" of "Moederland" vertaal behoort te word).<br/><sup>b</sup><ref>{{Cite web|url=http://www.cubanet.org/ref/dis/const_92_e.htm |title=The Cuban constitution|accessdate=2007-01-29|author=Government of Cuba}}</ref> stel dat "''Kuba is 'n onafhanklike en soewereine sosialistiese staat [Artikel 1]... die naam van die Kubaanse staat is Republiek van Kuba [Artikel 2]''". Die gebruik van "sosialistiese republiek" om die regeringsvorm van Kuba aan te dui is byna eenvormig, maar regeringsvorms het nie 'n ooreengekome topologie nie. Byvoorbeeld, Atlapedia<ref>{{Cite web| url= http://www.atlapedia.com/online/countries/cuba.htm |author=Atlapedia|title=Cuba}}</ref> beskryf dit as "Unitary Socialist Republic"; [[Encyclopedia Britannica]]<ref>{{Cite web| url=http://wwwa.britannica.com/eb/article-54401 |author=Encyclopedia Britannica|authorlink=Encyclopedia Britannica|title=Cuba|accessdate=2007-01-29}}</ref> laat die woord "unitary", soos meeste ander bronne, weg.<br/><sup>c</sup> Teen die begin van die Tienjarige Oorlog.<br/><sup>d</sup> Van 1993 tot 2004, is die VSA dollar benewens die peso gebruik totdat die dollar vervang is met die omskakelbare peso.
}}
 
<!-- END INFOBOX -->'''Kuba''', amptelik die '''Republiek van Kuba''' ([[Spaans]]: ''Cuba'' of ''República de Cuba'', IFA: {{IFA|[re'puβlika ðe ˈkuβa]}}), bestaan uit Kubaeiland, die grootste van die [[Groot Antille]], die Isla de la Juventud en 'n aantal kleiner nabygeleë eilandjies. Kuba is in die noordelike deel van die [[Karibbiese Gebiedgebied]] geleë naby die samekoms van die [[Karibbiese See]], die [[Golf van Meksiko]] en die [[Atlantiese Oseaan]]. Kuba is suid van die [[VSA]] en die [[Bahamas]], wes van die [[Turks- en Caicos-Eilande]] en [[Haïti]] en oos van [[Meksiko]] waarvan dit deur die [[Straat van Yucatán]] geskei word. Die [[Kaaimanseilande]] en [[Jamaika]] is suid van Kuba geleë.
 
Kuba is die land met die grootste bevolking in die [[Karibiese Eilande]]. Die land se kultuur en gebruike is afkomstig uit verskeie bronne insluitend die oorspronklike Taíno en Ciboney bewoners, die [[Spanje|Spaanse]] koloniale tydperk, slawe uit [[Afrika]] en die nabygeleë [[VSA]]. Die eiland het 'n tropiese klimaat wat as gevolg van die omliggende see redelik matig is. Die warm water van die Karibiese See en die eiland se ligging voor die Golf van Meksiko maak Kuba kwesbaar tot gereelde [[orkaan|orkane]].
109 185

wysigings