United Airlines: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
(+Verwysings)
No edit summary
|-
| style="vertical-align: top; text-align: right;" | '''Hoofkwartier:'''
| style="vertical-align: top; text-align: left;" | [[Chicago]], [[Illinois]]
|-
| style="vertical-align: top; text-align: right;" | '''Hooflughawe:'''
| style="vertical-align: top; text-align: left;" | George Bush Interkontinentale Lughawe
|-
| style="vertical-align: top; text-align: right;" | '''Voorsitter:'''
|}
 
Die [[lugredery]] '''United Airlines''' is 'n groot Amerikaanse lugredery met sy hoofkwartier in [[Chicago]], [[Illinois]]. <ref>[https://sites.google.com/site/unitedfleetsite/mainline-fleet-tracking United vloot]</ref> <ref>[http://www.united.com/web/en-us/content/travel/destination/routes/served.aspx Bestemmings bedien]. United Airlines Official Statistics. Copyright 2013.</ref> United is 'n volfiliaal van die "United Continental Holdings" wat gevolg het op 'n VS$3 biljoen samesmelting in 2010. <ref>[http://www.nytimes.com/2010/08/28/business/28air.html United-Continental samesmelting]</ref> die lugredery was voorheen besit deur die [[Boeing|Boeing Company]], een van die wêreld se grootste vliegtuigvervaardigers. Sedert sy samesmelting met Continental Airlines, spog die maatskappy met meer passasierkilometers as enige ander lugredery in die wêreld. <ref>[http://ir.unitedcontinentalholdings.com/phoenix.zhtml?c=83680&p=quarterlyearnings United Continental Quarterly Earnings]</ref>
 
United bedryf uit 10 (Cleveland word Junie 2014 gestaak) lugrederyspille op die kontinentale [[Verenigde State van Amerika]], [[Guam]], en [[Japan]]. <ref>[http://newsroom.unitedcontinentalholdings.com/index.php?s=20306&item=29970/ United Continental Holdings]</ref> Die George Bush Interkontinentale Lughawe in [[Houston]] is United se grootste passasierspilpunt en hanteer 16.6 miljoen passasiers jaarliks ​​met 'n gemiddeld van 45&nbsp;413 passasiers daagliks. <ref>{{cite web|url=http://newsroom.unitedcontinentalholdings.com/index.php?s=20306&item=29970 |title= Airport Fact Sheets, Houston George Bush Intercontinental Airport |publisher= United Airlines|date= 1 Desember 2013|accessdate=2014-01-01}}</ref> Die maatskappy het meer as 88&nbsp;500 mense in diens en sy hoofkantoor is in Chicago se Willistoring (voorheen bekend as Sears Tower) <ref>[http://www.chicagoarchitecture.info/Building/375/The-Willis-Tower.php Willis Tower - Chicago Architecture]</ref> Deur die lugredery se moedermaatskappy, United Continental Holdings, word dit op die beurs verhandel onder NYSE: UAL met 'n markkapitalisasie van meer as VS$10.5 miljard soos in Oktober 2013. <ref>[http://www.wkrb13.com/markets/219751/traders-purchase-high-volume-of-united-continental-holdings-put-options-ual/ Traders Purchase UAL - WKRB]</ref>
109 653

wysigings