Verskil tussen weergawes van "Noordwes-Universiteit"

(opdateer infokas)
* [[Christa Steyn]], 'n student gedurende 1976-78, oorlede op [[11 Junie]] [[2012]] in Pretoria, was ook lid van die Alabama Studentegeselskap; ’n komponis, pianis en Afrikaanse sangeres wat bekend was vir haar duette saam met Jannie du Toit.
* [[Kobie van Rensburg]] <ref>[http://www.kobievanrensburg.de www.kobievanrensburg.de]</ref> is ’n wêreldbekende [[opera]]sanger wat tans vanuit Duitsland werk. Hy was lid van die [[Potchefstroomse Universiteitskoor]] (1987-1994).
 
== Noemenswaardige personeel ==
* [[S.P.E. Boshoff]], akademikus en skrywer
* [[Wicus du Plessis]], regsgeleerde en ekonoom
 
== Kommersiële produkte en patente ==
141

wysigings