Germania Superior: Verskil tussen weergawes

k
k (Verplasing van 34 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q153553)
 
== Kolonisasie ==
[[Lêer:Saalburg.jpg|thumb|250px|'n Rekonstruksie van die Romeinse vesting Saalburg naby [[Bad Homburg (vor der Höhe|Bad Homburg]] in die [[Duitsland|Duitse]] delstaat [[Hesse]])]]
[[Lêer:Villarustica.jpg|thumb|250px|Die fondament van 'n ''villa rustica'' naby Löffelbach (Provincia Noricum, tans [[Oostenryk]])]]
Aanvanklik het Romeinse soldate met hulle beduidende koopkrag in die gebied oorheers, maar met die begin van die vreedsame periode vanaf die laat 1ste tot by die 3de eeu is die provinsie in ''civitates'' verdeel - groter nedersettings wat as hoofsentra van die verskillende omliggende stamgebiede gedien het.