Airbus A318: Verskil tussen weergawes

26 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
No edit summary
}}
 
Die '''Airbus A318''' is die kleinste lid van die [[Airbus A320|Airbus A320 familie]] van kort- tot medium-reeks, smalromp, kommersiële passasierstralervliegtuie vervaardig deur [[Airbus]]. Die A318 kan tot 132 passasiers dra en het 'n maksimum reikafstand van 5 700  km (31003 100 seemyl). Finale montering van die vliegtuig vind in [[Toulouse]], [[Frankryk]] plaas.
 
Die vliegtuig deel 'n algemene-tipe gradering met al die ander Airbus A320-variasies, sodat huidige A320 familie vlieëniers die vliegtuig kan vlieg sonder enige verdere opleiding. Dit is die grootste kommersiële vliegtuig wat deur die Europese Lugvaart-veiligheidsagentskap gesertifiseer is vir 'n unieke steil-benaderingsvermoë, sodat die vliegtuig veral by lughawens soos Londen City nuttig is.
 
Die A318 begin sy diens in Julie 2003 met Frontier Airlines. In vergelyking met ander Airbus A320-variasies, het dit net in klein hoeveelhede verkoop. BestellingsTeen 30 November 2012 is slegs bestellings vir 'n totaal van 81 vliegtuie geplaas tot op 30 November 2012 en na een kansellasie en een finale aflewering in 2013 is die bestelboek nou skoon, met 79 vliegtuie afgelewer. <ref name="Airbus Orders June 2013">{{cite web|url=http://www.airbus.com/fileadmin/backstage/orders_deliveries_table/Orders_Deliveries_June_2013_Airbus.xls|publisher=Airbus|title=Airbus bestellings Junie 2013|accessdate=12 Augustus 2013}}</ref>
 
[[Beeld:British Airways A318.jpg|thumb|links|300px|'n [[British Airways]] A318 by die klein London City Airport]]
 
== Steil benaderingsvermoë tydens kort landings==
In Maart 2006 het die Europese Lugvaart-veiligheidsagentskapLugvaartveiligheidsagentskap 'n aangepaste beheersagteware-verbetering van die Airbus A318 gesertifiseer wat ontwerp is om steil benaderings tydens landings uit te voer. <ref name=LondonCity>[http://www.flightglobal.com/articles/2006/05/13/206570/airbus-a318-makes-first-test-arrival-and-departure-at-london-city.html Airbus A318 makes first test arrival and departure at London City Airport]</ref> Die sagteware verander die gedrag van die vliegtuig wanneer die steil-benaderingfunksie gekies word deur die bemanning, deur die outomatiese ontplooiing van drukvlerkpanele om bykomende sleur te voorsien wanneer die vliegtuig die landing uitvoer. Daar is ook addisionele hoorbare waarskuwings aan die bemanning en dit ontplooi drukvinne outomaties onder 37&nbsp;m (120&nbsp;voet) tydens landing. Met die A318-steil-benaderingsproses kan die vliegtuig 'n benaderingshoek van tot 5,5° bemeester, in vergelyking met die standaard 3° vir 'n normale benadering. <ref name=A318steep>[http://www.airbus.com/innovation/proven-concepts/in-operations/steep-approach Steep Approach – Airbus]</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{en-vertaal|Airbus A319}}
{{saadjie}}
{{en-vertaal|Airbus A319}}
 
[[Kategorie:Airbus]]
110 770

wysigings