Verskil tussen weergawes van "Hergé"

920 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 49 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q52985)
No edit summary
{{Inligtingskas Persoon
[[Lêer:Hergé signature.png|thumb|Hergé se handtekening]]
| naam = Georges Remi
| bynaam = Hergé
| beeld = Galerie_de_Traitres_-_Hergé.JPG
| beeldbeskrywing =
| onderskrif = Foto van Hergé in "Galerie de Traitres" (Galery van Verraaiers).
| geboortenaam = Georges Prosper Remi
| geboortedatum = [[23 Mei]] [[1907]]
| geboorteplek = Etterbeek, [[België]]
| dood_datum = [[3 Maart]] [[1983]]
| sterfteplek = Woluwe-Saint-Lambert, België
| ouers = Alexis Remi en Elisabeth Dufour
| titel =
| nasionaliteit = België
| beroep = Skrywer
| bekend = [[Die avonture van Kuifie]]
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| godsdiens =
| huweliksmaat = Germaine Kieckens
| kinders =
| webblad = [http://us.tintin.com/about/herge/ tintin.com]
| handtekening = Hergé signature.png
}}
 
'''Georges Prosper Remi''' ([[23 Mei]] [[1907]] – [[3 Maart]] [[1983]]), was 'n [[België|Belgiese]] [[strokiesverhaal]][[skrywer]] en [[kunstenaar]]. Sy skrywernaam was '''Hergé''' - wat die [[Frans]]e uitspraak van ''R.G.'', sy voorletters omgekeer, is. Sy ''[[Die avonture van Kuifie]]'' het hy vanaf 1929 tot 1983 geskryf. Hy het 24 Kuifie boeke geskryf. Die 24ste boek het hy nooit voltooi nie. Die merkwaardige eienskappe van die ''Kuifie''-stories sluit in die sterk skepping van 'n gevoel van realiteit, (danksy sy nougesette en verreikende navorsing), en sy kenmerkende ''[[ligne claire]]'' sketsmetode.