Verskil tussen weergawes van "Pedro II van Brasilië"

k (uitleg)
(→‎Keiserskap: Skakel)
== Keiserskap ==
[[Lêer: Pedro II circa 1887b transparent.png|thumb|links|upright|Dom Pedro II omstreeks 1887.]]
As 'n seun van vyf het Pedro die Keiser van Brasilië geword, net nadat sy vader [[Pedro I van Brasilië]] geabdikeer het om ‘n politieke en militêre oorlog in [[Portugal]] te steun. Laasgenoemde oorlog het daartoe gelei dat Pedro II se suster, Maria II, koningin van Portugal sou word.
 
Pedro II het vir 58 jaar regeer. Gedurende sy heerskappy het industriële ontwikkeling in Brasilië begin. Hy het gesorg vir veel vooruitgang en ontwikkeling in sy land. Pedro II het ook na die VSA gereis waar hy [[Alexander Graham Bell]] ontmoet het en so die eerste Brasiliaan geword wat ‘n telefoon gebruik het.