Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

19 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
 
=== Die Tweede Wêreldoorlog ===
[[Lêer:Koeln 1945.jpg|thumb|right|250px|Keulen in die1945 jaar- 1945bouvalle in die middestad]]
Op [[31 Mei]] [[1942]] is Keulen vir die eerste keer deur die bomme van 'n gealliëerde lugaanval getref, en teen die einde van die [[Tweede Wêreldoorlog|oorlog]] was meer as 90 persent van die stad se woonhuise en alle brûe oor die Ryn verwoes. Van die driekwart miljoen inwoners het meer as 20 000 as gevolg van die bombardemente gesterf, en honderdduisende is geëvakueer of het na die plattelandse gebiede van die omgewing gevlug. In [[Mei]] [[1945]] was daar nog net 40 000 Keulenaars in die stad.
 
99 434

wysigings