Verskil tussen weergawes van "Robert Moffat"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: '''Robert Moffat''' (Ormiston, Skotland, 21 Desember 1795 - Engeland, 1883) was 'n Suid-Afrikaanse sendeling van Skotse herkoms. Hy kom in Januarie 1817 na Suid-Af...)
 
'''Robert Moffat''' (Ormiston, [[Skotland]], [[21 Desember]] [[1795]] - [[Engeland]], [[1883]]) was 'n Suid-Afrikaanse sendeling van Skotse herkoms.
 
Hy kom in Januarie 1817 na Suid-Afrika as sendeling van die [[Londense Sendinggenootskap]] en vestig hom in 1818 op Afrikanerskraal in [[Namakwaland]] om sy sendingwerk daar te verrig. Hy bring in 1819 besoek aan [[Kaapstad]] en verhuis twee jaar later na [[Kuruman]]. In 1829 besoek hy Silkaats, die Matabelehoof. Die volgende jaar reis hy na Kaapstad om die werke wat hy in die Tswanataal[[Tswana]] geskryf het, te laat druk. Vyf jaar later vergesel hy 'n wetenskaplike geselskap onder leiding van dr. Andrew Smith na Silkaats. Hy voltooi die Bybelvertaling in Tswana in 1857 nadat hy intussen in 1838 besoek aan Engeland gebring het. In 1870 preek hy vir die laaste keer op [[Kuruman]] en vertrek later in die daardie jaar vir oulaas na Engeland.
 
==Bronne==
 
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse predikante]]
 
 
{{DEFAULTSORT:Moffat, Robert}}
98 583

wysigings