Verskil tussen weergawes van "N1 (Suid-Afrika)"

+ Beeld & Commons
(→‎Sien ook: Verbeter)
(+ Beeld & Commons)
:''Hierdie artikel bevat inligting oor die N1, een van [[Suid-Afrika]] se hoofpaaie.''
{| align="right" border="0" rules="all" width="300px" cellpadding="4" cellspacing="0" style="margin: 0 0 1em 1em; border: 1px solid #999; border-right-width: 2px; border-bottom-width: 2px; background-color: #efefef"
! colspan="2" style= |'''N1 Nasionale Pad'''
|}
[[Lêer:SA road N1.svg|thumb|Padteken van die N1.]]
 
[[Lêer:Map of the N1 (South Africa).svg|thumb|Die N1 word in rooi aangedui.]]
[[Beeld:Snelweg Kaapstad.jpg|thumb|regs|320px|Die beginpunt van die N1 sowel as die N2 is Nelson Mandela-boulevard in [[Kaapstad]].]]
[[Lêer:N1NearVanderbijlparkSnelweg Kaapstad.jpg|thumb|320px|Die beginpunt van die N1 nabysowel as die N2 is Nelson Mandela-boulevard in [[VanderbijlparkKaapstad]].]]
[[Lêer:N1 Cape TownN1NearVanderbijlpark.jpg||thumb|320px|Die N1 soos mens Kaapstad inry, net verby Centurynaby City[[Vanderbijlpark]].]]
[[Lêer:N1joburgN1 Cape Town.JPGjpg||thumb|320px|Die N1 wat deursoos [[Midrand]]mens loopKaapstad opinry, padnet naverby [[Johannesburg]]Century toeCity.]]
[[Lêer:Map of the N1 (South Africa)N1joburg.svgJPG|thumb|320px|Die N1 wordwat deur [[Midrand]] loop op pad inna rooi[[Johannesburg]] aangeduitoe.]]
 
:''Hierdie artikel bevat inligting oor die N1, een van [[Suid-Afrika]] se hoofpaaie.''
 
Die '''N1''' is een van [[Suid-Afrika]] se 17 [[Nasionale paaie in Suid-Afrika|nasionale paaie]]. Dit is die belangrikste hoofpad in Suid-Afrika, want dit verbind al die [[hoofstad|hoofstede]], nl. [[Pretoria]], [[Johannesburg]], [[Bloemfontein]] en [[Kaapstad]]. Die pad loop dus vanaf Kaapstad, tot by [[Beitbrug]], wat die grens met [[Zimbabwe]] is.
 
== Wes-Kaap ==
Die N1 begin as 'n [[snelweg]] in Kaapstad se sentrale sakegebied, waar dit bekend staan as Nelson Mandela-boulevard, en beweeg noordoos uit die stad uit deur die metropolitaanse area (waar dit wissel tussen vier tot agt bane) tot dit [[Paarl]] bereik. Daarna ry 'n mens deur die [[Hugenotetonnel]] (wat 'n tolpad is). Na [[Worcester]] gaan die pad oor die [[Hexrivierpas]] en verby [[Touwsrivier]]. Die pad hou oos verby [[Matjiesfontein]] en [[Laingsburg]] waar die [[Buffelsrivier]] gekruis word. Sodra die [[Dwykarivier]] gekruis word swaai die pad noordoos tot by [[Beaufort-Wes]]. Net voor Beaufort-Wes sluit die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]] nasionale pad by die N1 aan. Vanaf Beaufort-Wes hou die pad noordoos tot by [[Drie Susters]]. Hier swaai die N12 weg vanaf die N1. Nou verlaat die N1 die Wes-Kaap en gaan die [[Noord-Kaap]] binne.
 
== Noord-Kaap ==
Die N1 hou noordoos, verby [[Richmond, Noord-Kaap|Richmond]], [[Hanover]] tot by [[Colesberg]]. By Hanover word die [[N10 (Suid-Afrika)|N10]] gekruis. Net ná Colesberg word die [[Oranjerivier]] gekruis en die [[Vrystaat]] binne gegaan.
 
== Vrystaat ==
Vanaf die Oranjerivier hou die pad amper noordwaarts, gaan verby [[Springfontein]], [[Trompsburg]] en [[Edenburg]]. Dit kruis dan die [[Rietrivier]] net voordat dit Bloemfontein bereik. Hier word dit weer 'n snelweg wat wes om die [[stad]] lei ([[Bloemfontein Wes verbypad]]). Net ná Bloemfontein gaan die N1 oor die [[Modderrivier]] en dan verby [[Winburg]]. Halfpad op pad na [[Ventersburg]] word die [[Sandrivier]] gekruis. Die N1 gaan verby Ventersburg en is 'n snelweg verby [[Kroonstad]]. By Kroonstad gaan die N1 oor die [[Valsrivier]]. Net suid van die [[Vaalrivier]] word die pad weer 'n snelweg wat verby [[Vanderbijlpark]] in die [[Vaaldriehoek]] loop en [[Gauteng]] binnegaan. Waar die Vaalrivier gekruis word, is die [[Vaalrivier Barrage Reservoir|Barrage]] net-net sigbaar aan die reisiger se regterkant.
 
== Gauteng ==
Van die Vaalrivier word die snelweg die [[Kroonvaal Tolweg]] genoem. Dit sluit dan by die [[Westelike Verbypad]] of "betonpad" aan. Net voor dié aansluiting, sluit die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]] eers by die N1 aan. Die pad beweeg dan noord na [[Pretoria]] waar dit die besigste pad in die Suidelike Halfrond vorm, nl. die [[Ben Schoeman-hoofweg]], wat daagliks omtrent 300 000 voertuie tussen [[Johannesburg]] en Pretoria dra. Beide die [[N4]] en [[N14]] nasionale paaie sluit aan by die N1. By Pretoria vorm dit die [[Pretoria-Oos verbypad]] wat tot in [[Polokwane]] (Pietersburg) verleng. Halfpad tussen Pretoria en [[Bela-Bela]] (Warmbad) word die [[Limpopo (provinsie)]] binnegery.
 
== Limpopo ==
Die N1 hou reg noord, verby Bela-Bela, swaai dan noordoos, verby [[Kranskop (koppie)|Kranskop]] en die tolhek tot by [[Polokwane]]. Die N1 kruis die [[Suidelike Halfrond|Steenbokskeerkring]] sowat 53km noord van Polokwane. Die pad gaan dan aan na [[Louis Trichardt, Limpopo|Louis Trichardt]] (Makhado) en gaan oor die [[Soutpansberg]] via [[Wyliespoort]], deur [[Musina]] voor dit by Beitbrug uitkom. By Beitbrug word die [[Limpoporivier]] gekruis. Na Beitbrug, word die pad nie meer die N1 genoem nie, omdat dit in [[Zimbabwe]] in beweeg.<ref>[[w:en:N1 road (South Africa)|Engelse Wikipedia]]</ref>
 
==Eksterne skakelsSien ook ==
* [http://www.nra.co.za National Roads Agency SA]
* [http://www.shellgeostar.co.za Shell Info Site]
 
==Sien ook==
* [[Nasionale paaie in Suid-Afrika]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|N1 road (South Africa)}}
* [http://www.nra.co.za National Roads Agency SA]
* [http://www.shellgeostar.co.za Shell Info Site]
 
{{Suid-Afrikaanse Nasionale Paaie}}