Brigitte Bardot: Verskil tussen weergawes

k
Wysigings deur Oesjaar teruggerol na laaste weergawe deur Voyageur
(→‎Biografie: Skakel)
k (Wysigings deur Oesjaar teruggerol na laaste weergawe deur Voyageur)
Brigitte het later met die [[Duitsland|Duitse]] miljoenêr Gunter Sachs ([[1966]]-1969) en in [[1992]] met Bernard d'Ormale, haar huidige eggenoot, getrou. Sy het daarnaas ook verhoudings met ander mans soos die Franse sangers Serge Gainsbourg en Sacha Distel gehad.
 
Die opwindende kulturele lewe van Europa in die sestigerjare het dié van Hollywood in baie opsigte oortref, en Brigitte is tot die "ere-seksgodin" van dié dekade gekies. Net soos [[Marilyn Monroe]] en [[Jacqueline Kennedy Onassis|Jackie Kennedy]] het sy as 'n motief vir [[Andy Warhol]] se skilderye gedien. Die Franse beeldhouer Alain Gourdon het Brigitte Bardot in 1970 as model vir sy borsbeeld van Marianne, die nasionale simbool van die Franse Republiek gebruik.
 
== Aktivisme ==