Verskil tussen weergawes van "Kgoši Mampuru II-bestuursgebied"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Kgosi Mampuru II-beheergebied''', voorheen die '''Pretoria Sentraal-gevangenis''', is 'n tronk in Pretoria, Suid-Afrika. Dit word deur die Suid-Afrikaanse...')
 
No edit summary
Die bekende maksimum-sekuriteitsafdeling, C-Max is in die kompleks geleë. Hierdie afdeling is spesifiek ontwerp vir gewelddadige en ontwrigtende gevangenes wat in terme van die Suid-Afrikaanse Strafproseswet as gevaarlik geklassifiseer is. Gevangenes word 23 uur per dag in afsondering opgesluit. Gespesialiseerde toerusting word gebruik, soos elektriese skilde wat deur die wagte gedra word. Dit bestaan ​​uit twee rye van vyftig selle elk.
 
In November 2006 word Annanias Mathe die eerste persoon om uit C-Max te ontsnap. Mathe het militêre opleiding tydens die burgeroorlog in Mosambiek opgedoen. Hy het sy lyf met vaseline gesmeer en deur sy selvenster (20 cm by 60 cm) geglip. Hy het op meer as 50 aanklagte, waaronder moord, verkragting, gewapende roof en kaping tereggestaan.<ref>{{cite web |url=http://news.bbc.co.uk/2/hi/africa/6165000.stm |title= S Africa manhunt after jailbreak |accessdate=2006-11-20 |format= |author=BBC News | authorlink=BBC News | date=2006-11-20}}</ref> Hy wasis twee weke later ná 'n uitgebreide soektog weetweer gevange geneem.<ref>{{cite web |url=http://news.bbc.co.uk/2/hi/africa/6205818.stm |title= S Africa's 'most-wanted' caught |accessdate=2006-12-04 |format= |author=BBC News| authorlink=BBC News | date=2006-12-04}}</ref>
 
== Sien ook ==