Drakenstein-gevangenis: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Victor Verster-gevangenis''', vroeër die '''Victor Verster-gevangenis''', is 'n tronk tussen Paarl en Franschhoek, op die R301-pad 5 km vanaf die R45 Hugu...')
 
No edit summary
[[Lêer:Drakenstein prison 5.jpg|thumb|300px|Die Drakenstein-gevangenis.]]
Die '''Victor Verster-gevangenis''', vroeër die '''Victor Verster-gevangenis''', is 'n tronk tussen [[Paarl]] en [[Franschhoek]], op die R301-pad 5 km vanaf die R45 Huguenot-pad, in die [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Dit word deur die Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste bestuur. Die tronk is veral bekend omdat [[Nelson Mandela]] die laaste deel van sy gevangenskap hier deurgebring het.
 
Die '''Victor VersterDrakenstein-gevangenis''', vroeër die '''Victor Verster-gevangenis''', is 'n tronk tussen [[Paarl]] en [[Franschhoek]], op die R301-pad 5 km vanaf die R45 Huguenot-pad, in die [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Dit word deur die Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste bestuur. Die tronk is veral bekend omdat [[Nelson Mandela]] die laaste deel van sy gevangenskap hier deurgebring het.
 
== Sien ook ==
{{Commons|Drakenstein Correctional Centre}}
* [[Zonderwater-gevangenis]]
* [[Kgosi Mampuru II-beheergebied]]