Verskil tussen weergawes van "Menslike skelet"

Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'Die '''menslike skelet''', of '''geraamte''', bestaan uit al die bene in die menslike liggaam. In 'n pasgebore baba bestaan die skelet uit ongeveer 300 beenstukke, maar s...')
 
k
Die '''menslike skelet''', of '''geraamte''', bestaan uit al die bene in die menslike liggaam. In 'n pasgebore baba bestaan die skelet uit ongeveer 300 beenstukke, maar sommige van hierdie bene groei later aan mekaar vas, met die gevolg dat die volwasse skelet gewoonlik uit 206 afsonderlike beenstukke bestaan. Die skelet vorm 'n raamwerk waaraan sagter weefsel vasgeheg kan word. Dit gee die liggaam vorm, en beskerm belangrike organe soos die brein en rugmurg. Die skelet is egter ook ʼn lewende deel van die liggaam en produseer bloedselle en ruil minerale met die bloed uit.
 
==IndelingOpdeling van die skelet ==
Die skelet word in twee dele verdeel: die asskelet wat die skedel, ruggraat en ribbekas bevat, en die aanhangskelet wat die skouergordel, pelvis en die ledemate bevat.
 
610

wysigings